2 Samuel 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid het lank aangehou. Dawid het al hoe sterker geword,+ en die huis van Saul het geleidelik swakker geword.+
3 Die oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid het lank aangehou. Dawid het al hoe sterker geword,+ en die huis van Saul het geleidelik swakker geword.+