Genesis 30:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Toe het Laban vir hom gesê: “Ek smeek jou, bly asseblief. Ek het deur middel van die tekens* gesien dat Jehovah my seën as gevolg van jou.” Genesis 39:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Van die tyd af dat hy hom oor sy huis en oor al sy besittings aangestel het, het Jehovah die huis van die Egiptenaar bly seën as gevolg van Josef. Jehovah se seën was op alles wat hy in die huis en in die veld gehad het.+
27 Toe het Laban vir hom gesê: “Ek smeek jou, bly asseblief. Ek het deur middel van die tekens* gesien dat Jehovah my seën as gevolg van jou.”
5 Van die tyd af dat hy hom oor sy huis en oor al sy besittings aangestel het, het Jehovah die huis van die Egiptenaar bly seën as gevolg van Josef. Jehovah se seën was op alles wat hy in die huis en in die veld gehad het.+