-
Eksodus 25:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Jy moet die pale deur die ringe aan die kante van die Ark steek om die Ark mee te dra.
-
-
2 Kronieke 5:9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Die pale was so lank dat die punte van die pale gesien kon word vanuit die Heilige, voor die binneste vertrek, maar hulle kon nie van buite af gesien word nie. En hulle is tot vandag toe daar.
-