Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 “Dít is wat jy elke dag op die altaar moet offer:+ twee jong skaapramme, elk ’n jaar oud.

  • 2 Kronieke 13:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 En hulle bring elke oggend en elke aand brandoffers+ en geurige reukwerk+ vir Jehovah, hulle sit die stapelbrode*+ op die tafel van suiwer goud en hulle steek elke aand+ die lampe van die goue lampstaander+ aan omdat ons ons verantwoordelikheid teenoor Jehovah ons God nakom, maar julle het hom verlaat.

  • Esra 3:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Toe het hulle die Huttefees* gehou volgens wat geskryf is,+ en dag ná dag het hulle die spesifieke aantal brandoffers geoffer wat vir elke dag vereis is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel