47 Saul het homself as koning oor Israel gevestig en het teen al sy vyande reg rondom hom geveg, naamlik die Moabiete,+ die Ammoniete,+ die Edomiete,+ die konings van Soba+ en die Filistyne.+ Oral waar hy gegaan het, het hy hulle verslaan.
3 Dawid het Hadadeʹser, die seun van Rehob, die koning van Soba,+ verslaan toe Hadadeʹser op pad was om sy beheer oor die gebied by die Eufraatrivier+ te herstel.
6 Met verloop van tyd het die Ammoniete besef dat Dawid hulle begin haat het, en daarom het die Ammoniete manne gestuur om 20 000 Siriese voetsoldate van Bet-Rehob+ en Soba te huur.+ Hulle het ook die koning van Maʹäga+ met 1 000 manne en 12 000 manne van Istob* gehuur.+