-
1 Kronieke 27:23, 24Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Dawid het nie die mense getel wat 20 jaar en jonger was nie, want Jehovah het belowe om Israel so baie soos die sterre van die hemel te maak.+ 24 Joab, die seun van Seruʹja, het die volk begin tel, maar hy het nie klaargemaak nie. As gevolg van die sensus het God baie kwaad geword vir Israel,+ en die getal is nie neergeskryf in die boek met die geskiedkundige verslae van koning Dawid nie.
-