6 Toe het die priesters die ark van die verbond van Jehovah gebring na sy plek+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, en dit onder die vlerke van die gerubs+ gesit.
21 en ek het ’n plek daar ingerig vir die Ark waarin die verbond van Jehovah is+ wat hy met ons voorvaders gemaak het toe hy hulle uit Egipte uitgelei het.”