1 Kronieke 26:21, 22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Van die seuns van Ladan, dit wil sê van die Gersoniete wat aan Ladan behoort het, was Jehiëli+ een van die hoofde van die vaderhuise. 22 Jehiëli en sy seuns Setam en Joël was oor die skatkamers van die huis van Jehovah.+
21 Van die seuns van Ladan, dit wil sê van die Gersoniete wat aan Ladan behoort het, was Jehiëli+ een van die hoofde van die vaderhuise. 22 Jehiëli en sy seuns Setam en Joël was oor die skatkamers van die huis van Jehovah.+