25 Asmaʹwet, die seun van Aʹdiël, was oor die skatkamers van die koning.+ Joʹnatan, die seun van Ussiʹa, was oor die stoorkamers* op die platteland, in die stede, in die dorpies en in die torings.
29 Sitrai, die Saroniet, het toesig gehou oor die beeste wat in Saron+ gewei het, en Safat, die seun van Adlai, het toesig gehou oor die beeste in die valleivlaktes.