1 Kronieke 22:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Dawid het ook baie yster voorsien vir die spykers van die poortdeure en vir die klampe, sowel as koper, wat te veel was om geweeg te word,+ 1 Kronieke 22:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En daar is soveel goud, silwer, koper en yster dat dit nie geweeg kan word nie.+ Begin met die werk, en mag Jehovah met jou wees.”+
3 Dawid het ook baie yster voorsien vir die spykers van die poortdeure en vir die klampe, sowel as koper, wat te veel was om geweeg te word,+
16 En daar is soveel goud, silwer, koper en yster dat dit nie geweeg kan word nie.+ Begin met die werk, en mag Jehovah met jou wees.”+