Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 22:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 en ’n ontelbare hoeveelheid sederhout,+ want die Sidoniërs+ en die Tiriërs+ het baie sederhout vir Dawid gebring.

  • 1 Kronieke 22:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ek het baie moeite gedoen om voorbereidings te tref vir die huis van Jehovah. Ek het 100 000 talente* goud bymekaargemaak, sowel as 1 000 000 talente silwer en soveel koper en yster+ dat dit nie geweeg kan word nie, en ek het ook hout en klippe+ bymekaargemaak, maar jy sal nog daarby voeg.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel