-
1 Konings 9:17-19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Salomo het Geser en Onder-Bet-Horon+ opgebou.* 18 Hy het ook Baʹälat+ opgebou, en Tamar, wat in die wildernis in die land is, 19 sowel as al Salomo se voorraadstede, die stede vir die strydwaens+ en die stede vir die perderuiters. Salomo het al die bouwerk voltooi wat hy in Jerusalem, in die Liʹbanon en in die hele land waaroor hy regeer het, wou doen.
-