2 Konings 12:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Joas se knegte het teen hom saamgesweer+ en het hom doodgemaak by die huis van die Wal,*+ op die pad wat na Silla afgaan. 2 Kronieke 25:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Van die tyd af dat Amaʹsia opgehou het om Jehovah te volg, het hulle in Jerusalem teen hom saamgesweer.+ Hy het na Lagis gevlug, maar hulle het manne agter hom aan gestuur en hom in Lagis doodgemaak.
20 Joas se knegte het teen hom saamgesweer+ en het hom doodgemaak by die huis van die Wal,*+ op die pad wat na Silla afgaan.
27 Van die tyd af dat Amaʹsia opgehou het om Jehovah te volg, het hulle in Jerusalem teen hom saamgesweer.+ Hy het na Lagis gevlug, maar hulle het manne agter hom aan gestuur en hom in Lagis doodgemaak.