Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 13:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het hy op Jehovah se bevel teen die altaar uitgeroep: “O altaar, altaar! Dít is wat Jehovah sê: ‘’n Seun met die naam Josiʹa+ sal vir die huis van Dawid gebore word! Hy sal die priesters van die offerhoogtes, wat offerrook op jou laat opgaan, op jou offer, en hy sal die beendere van mense op jou verbrand.’”+

  • 2 Konings 23:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Toe Josiʹa omdraai en die grafte op die berg sien, het hy die beendere uit die grafte laat haal en dit op die altaar verbrand. So het hy die altaar ongeskik vir aanbidding gemaak, net soos Jehovah gesê het deur middel van die man van die ware God, wat voorspel het dat hierdie dinge sou gebeur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel