12 Net soos hulle broers het die hoofmanne van hierdie afdelings van die poortwagters pligte gehad. Hulle moes by die huis van Jehovah dien. 13 Toe het al die vaderhuise, klein sowel as groot, die lot gewerp+ om die poorte aan die verskillende vaderhuise toe te wys.