2 Toe Belʹsasar onder die invloed van die wyn was, het hy beveel dat die goue en silwerhouers ingebring moet word wat sy vader Nebukadneʹsar uit die tempel in Jerusalem geneem het,+ sodat die koning en sy belangrike manne, sy byvrouens en sy ondergeskikte vrouens daaruit kon drink.