Deuteronomium 17:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar hy mag nie baie perde vir homself verkry+ of die volk na Egipte laat teruggaan om meer perde te kry nie,+ want Jehovah het vir julle gesê: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’ 1 Konings 4:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 En Salomo het 4 000* stalle gehad vir die perde wat sy strydwaens trek, en hy het 12 000 perde* gehad.+
16 Maar hy mag nie baie perde vir homself verkry+ of die volk na Egipte laat teruggaan om meer perde te kry nie,+ want Jehovah het vir julle gesê: ‘Julle mag nooit weer op hierdie pad teruggaan nie.’
26 En Salomo het 4 000* stalle gehad vir die perde wat sy strydwaens trek, en hy het 12 000 perde* gehad.+