Numeri 34:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+ Numeri 34:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Die grens moet by Asmon van rigting verander en moet tot by die Vallei* van Egipte strek, en die eindpunt daarvan moet by die See* wees.+ Numeri 34:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+
2 “Gee die Israeliete hierdie instruksies: ‘Wanneer julle in die land Kanaän ingaan,+ moet dít die grense wees van die land wat julle as ’n erfdeel sal ontvang:+
5 Die grens moet by Asmon van rigting verander en moet tot by die Vallei* van Egipte strek, en die eindpunt daarvan moet by die See* wees.+
8 Van die berg Hor af moet die grens tot by Lebo-Hamat* gaan,+ en die eindpunt van die grens moet by Sedad wees.+