Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:28, 29
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Salomo se perde is uit Egipte ingevoer, en die koning se groep koopmanne het troppe perde gekoop* teen ’n vasgestelde prys.+ 29 Elke strydwa wat uit Egipte ingevoer is, het 600 silwerstukke gekos, en ’n perd het 150 gekos. En hulle het die strydwaens en die perde uitgevoer na al die konings van die Hetiete+ en die konings van Sirië.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel