-
2 Kronieke 18:31, 32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
31 Toe die bevelvoerders van die strydwaens Joʹsafat sien, het hulle gedink: ‘Dit is die koning van Israel.’ Daarom het hulle op hom afgestorm om teen hom te veg. Joʹsafat het om hulp begin roep,+ en Jehovah het hom gehelp. God het hulle van hom af laat wegdraai. 32 Toe die bevelvoerders van die strydwaens sien dat dit nie die koning van Israel is nie, het hulle onmiddellik opgehou om hom te volg.
-