Handelinge 10:34 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe het Petrus begin praat en gesê: “Nou verstaan ek werklik dat God nie partydig is nie.+ Romeine 2:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Want God is nie partydig nie.+ 1 Petrus 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 En as julle die Vader aanroep wat onpartydig is wanneer hy elkeen se werk oordeel,+ moet julle julle met vrees gedra+ solank julle tydelike inwoners is.
17 En as julle die Vader aanroep wat onpartydig is wanneer hy elkeen se werk oordeel,+ moet julle julle met vrees gedra+ solank julle tydelike inwoners is.