-
2 Kronieke 14:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Asa het tot Jehovah sy God om hulp geroep+ en gesê: “O Jehovah, dit maak nie vir u saak of dié aan wie u hulp verleen, sterk* of swak is nie.+ Help ons, Jehovah ons God, want ons vertrou* op u,+ en dit is in u naam dat ons teen hierdie groot leërmag opgetrek het.+ O Jehovah, u is ons God. Moenie toelaat dat blote mense die oorhand oor u kry nie.”+
-