Eksodus 14:25 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 25 Hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat afval, en hulle het gesukkel om dit te beheer. Die Egiptenare het uitgeroep: “Laat ons wegvlug van die Israeliete af, want Jehovah veg vir hulle teen die Egiptenare!”+ Esegiël 38:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “‘Ek sal deur my hele bergstreek ’n swaard teen hom oproep,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. ‘Elkeen se swaard sal teen sy eie broer wees.+
25 Hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat afval, en hulle het gesukkel om dit te beheer. Die Egiptenare het uitgeroep: “Laat ons wegvlug van die Israeliete af, want Jehovah veg vir hulle teen die Egiptenare!”+
21 “‘Ek sal deur my hele bergstreek ’n swaard teen hom oproep,’ sê die Soewereine Heer Jehovah. ‘Elkeen se swaard sal teen sy eie broer wees.+