2 Kronieke 20:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Gaan môre teen hulle uit. Hulle sal met die Sis-pas kom, en julle sal hulle aan die einde van die vallei* voor die wildernis Jeruʹel vind.
16 Gaan môre teen hulle uit. Hulle sal met die Sis-pas kom, en julle sal hulle aan die einde van die vallei* voor die wildernis Jeruʹel vind.