7 Toe het die siener Hanaʹni+ na koning Asa van Juda gegaan en vir hom gesê: “Omdat u op die koning van Sirië vertrou het en nie op Jehovah u God vertrou het nie, het u die kans om die leërmag van die koning van Sirië te verslaan, deur u vingers laat glip.+