Numeri 33:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Dít was die roete wat die Israeliete gevolg het toe hulle volgens hulle afdelings*+ onder die leiding van Moses en Aäron+ uit Egipte+ getrek het. Numeri 33:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 Toe het hulle van Abroʹna af weggetrek en in Eʹseon-Geʹber+ kamp opgeslaan. Deuteronomium 2:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het ons verby ons broers getrek, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon, en weggebly van die pad van die Aʹraba, van Elat en van Eʹseon-Geʹber.+ “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+ 1 Konings 9:26 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 26 Koning Salomo het ook ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot is, aan die kus van die Rooisee in die land Edom.+
33 Dít was die roete wat die Israeliete gevolg het toe hulle volgens hulle afdelings*+ onder die leiding van Moses en Aäron+ uit Egipte+ getrek het.
8 Toe het ons verby ons broers getrek, die nakomelinge van Esau,+ wat in Seïr woon, en weggebly van die pad van die Aʹraba, van Elat en van Eʹseon-Geʹber.+ “Daarna het ons weggedraai en verder getrek met die pad van die wildernis van Moab.+
26 Koning Salomo het ook ’n vloot skepe gebou in Eʹseon-Geʹber,+ wat by Elot is, aan die kus van die Rooisee in die land Edom.+