Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 12:21-23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Op ’n vasgestelde dag het Herodes koninklike klere aangetrek en op die regterstoel gaan sit en vir hulle ’n openbare toespraak begin hou. 22 Toe het die gehoor geskree: “’n God se stem en nie ’n mens s’n nie!” 23 Onmiddellik het die engel van Jehovah* hom getref omdat hy nie eer aan God gegee het nie, en hy is deur wurms opgeëet en het gesterf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel