2 Konings 11:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Toe Ataʹlia,+ Ahaʹsia se ma, sien dat haar seun dood is,+ het sy besluit om die hele koninklike geslagslyn* uit te roei.+ 2 Konings 11:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe Ataʹlia die mense hoor hardloop, het sy dadelik na die mense toe gegaan by die huis van Jehovah.+ 2 Konings 11:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Hulle het haar gegryp, en toe hulle by die plek kom waar die perde by die koning se paleis+ ingaan, het hulle haar daar doodgemaak. 2 Kronieke 24:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die seuns van Ataʹlia,+ daardie goddelose vrou, het destyds by die huis van die ware God ingebreek,+ en hulle het al die heilige dinge van die huis van Jehovah vir die aanbidding van die Baäls gebruik.”
11 Toe Ataʹlia,+ Ahaʹsia se ma, sien dat haar seun dood is,+ het sy besluit om die hele koninklike geslagslyn* uit te roei.+
13 Toe Ataʹlia die mense hoor hardloop, het sy dadelik na die mense toe gegaan by die huis van Jehovah.+
16 Hulle het haar gegryp, en toe hulle by die plek kom waar die perde by die koning se paleis+ ingaan, het hulle haar daar doodgemaak.
7 Die seuns van Ataʹlia,+ daardie goddelose vrou, het destyds by die huis van die ware God ingebreek,+ en hulle het al die heilige dinge van die huis van Jehovah vir die aanbidding van die Baäls gebruik.”