10Samuel het toe die fles olie geneem en dit op Saul se kop uitgegooi.+ Hy het hom gesoen en gesê: “Jehovah het jou as ’n leier+ oor sy erfdeel gesalf.+
24 Samuel het vir die hele volk gesê: “Sien julle die een wat Jehovah uitgekies het?+ Onder die hele volk is daar niemand soos hy nie.” Toe het die hele volk begin uitroep: “Lank lewe die koning!”