46 Julle mag hulle as ’n erfdeel, as ’n permanente besitting, aan julle kinders gee. Julle mag hulle as werkers gebruik, maar julle mag nie julle Israelitiese broers wreed behandel nie.+
9 Maar Salomo het die Israeliete nie slawe gemaak nie,+ want hulle was sy vegters, die hoofde van sy offisiere en die hoofde van sy strydwadrywers en perderuiters.+