10 Hy het torings+ in die wildernis gebou en baie reënputte gegrawe (want hy het baie vee gehad). Hy het dieselfde gedoen in die Sjefeʹla en op die vlakte. Hy het landbouers en wingerdarbeiders in die berge en in Karmel gehad, want hy was lief vir boerdery.