Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 19:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Jehu,+ die seun van Hanaʹni,+ die siener, het koning Joʹsafat gaan ontmoet en vir hom gesê: “Dink u dit is reg dat u die goddeloses help+ en dat u liefde betoon aan dié wat wys dat hulle Jehovah haat?+ Omdat u dit gedoen het, het u Jehovah kwaad gemaak. 3 Maar God het goeie dinge in u gesien,+ want u het ontslae geraak van die heilige pale* in die land en u het u hart voorberei* om die ware God te dien.”+

  • Esra 7:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Esra het sy hart voorberei* om die Wet van Jehovah te raadpleeg en om te doen wat dit sê+ en om die wetsvoorskrifte en die oordele daarin in Israel te leer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel