5 Julle moet eerder na die plek gaan wat Jehovah julle God vir sy naam en as sy woonplek onder al julle stamme uitkies, en julle moet hom daar aanbid.*+
7 Julle en julle huisgesinne moet daar voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle uitgerig het,+ omdat Jehovah julle God julle geseën het.
10 Hy het vir hulle gesê: “Gaan, eet die beste kos* en drink wat soet is, en stuur kos+ aan die mense wat niks het nie, want hierdie dag is heilig vir ons Here, en moenie hartseer wees nie, want die vreugde van Jehovah is julle vesting.”*