-
2 Kronieke 20:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Hulle het die volgende oggend vroeg opgestaan en na die wildernis van Tekoʹa+ gegaan. Toe hulle vertrek het, het Joʹsafat voor hulle gaan staan en gesê: “Luister na my, Juda en inwoners van Jerusalem! Vertrou op Jehovah julle God sodat julle kan vasstaan.* Vertrou op sy profete,+ en julle sal suksesvol wees.”
-