28 In daardie dae het Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van Aäron, voor die Ark gedien. Hulle het gevra: “Moet ons weer teen ons broers, die Benjaminiete, gaan veg of moet ons ophou?”+ Jehovah het geantwoord: “Gaan veg, want môre sal ek hulle in julle hand gee.”