15 Onthou dat julle slawe in Egipte geword het en dat Jehovah julle God julle met ’n magtige hand en ’n uitgestrekte arm daar uitgelei het.+ Daarom het Jehovah julle God julle beveel om die Sabbatdag te hou.
26 Ek het smeekgebede tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk vernietig nie. Hulle is u persoonlike besitting,*+ wat u deur u grootheid verlos het en met ’n magtige hand uit Egipte uitgelei het.+