7Ná hierdie dinge, gedurende die regering van koning Artasasʹta+ van Persië, het Esra*+ teruggekeer. Hy was die seun van Seraʹja,+ die seun van Asarʹja, die seun van Hilkiʹa,+
6 En gedurende hierdie hele tyd was ek nie in Jerusalem nie, want ek het in die 32ste jaar+ van koning Artasasʹta+ van Babilon na die koning toe gegaan, en ’n ruk later het ek verlof van die koning gevra.