Handelinge 13:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Nadat daar uit die Wet+ en die boeke van die profete voorgelees is, het die hoofbeamptes van die sinagoge vir hulle die volgende boodskap gestuur: “Manne, broers, as julle enige woorde kan sê om die volk aan te moedig, sê dit.” Handelinge 15:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Want van die ou tyd af was daar in elke stad mense wat Moses verkondig het, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+
15 Nadat daar uit die Wet+ en die boeke van die profete voorgelees is, het die hoofbeamptes van die sinagoge vir hulle die volgende boodskap gestuur: “Manne, broers, as julle enige woorde kan sê om die volk aan te moedig, sê dit.”
21 Want van die ou tyd af was daar in elke stad mense wat Moses verkondig het, omdat hy elke sabbat in die sinagoges voorgelees word.”+