17 Dan sal my woede teen hulle opvlam,+ en ek sal hulle verlaat+ en my gesig van hulle af wegdraai,+ totdat hulle verslind is. En nadat baie rampspoed oor hulle gekom het en hulle baie swaargekry het,+ sal hulle sê: ‘Het hierdie rampspoed nie oor ons gekom omdat ons God nie by ons is nie?’+