Esra 7:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 “Ek, koning Artasasʹta, het ’n bevel uitgevaardig aan al die skatmeesters in die gebied anderkant die Rivier:* Julle moet onmiddellik alles gee wat die priester Esra,+ die kopiis* van die Wet van die God van die hemel, van julle vra,
21 “Ek, koning Artasasʹta, het ’n bevel uitgevaardig aan al die skatmeesters in die gebied anderkant die Rivier:* Julle moet onmiddellik alles gee wat die priester Esra,+ die kopiis* van die Wet van die God van die hemel, van julle vra,