Josua 15:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Die stede aan die verste punt van die stam van Juda naby die grens van Edom+ in die suide was: Kabʹseël, Eder, Jagur, 2 Samuel 23:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, was ’n dapper man* wat baie magtige dade in Kabʹseël+ gedoen het. Hy het die twee seuns van Aʹriël, die Moabiet, doodgemaak, en op ’n dag toe dit gesneeu het, het hy in ’n waterput afgeklim en ’n leeu doodgemaak.+
21 Die stede aan die verste punt van die stam van Juda naby die grens van Edom+ in die suide was: Kabʹseël, Eder, Jagur,
20 Benaʹja,+ die seun van Jojaʹda, was ’n dapper man* wat baie magtige dade in Kabʹseël+ gedoen het. Hy het die twee seuns van Aʹriël, die Moabiet, doodgemaak, en op ’n dag toe dit gesneeu het, het hy in ’n waterput afgeklim en ’n leeu doodgemaak.+