Nehemia 12:10, 11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jeʹsua het die vader van Jojaʹkim geword, en Jojaʹkim het die vader van Eljaʹsib+ geword, en Eljaʹsib het die vader van Jojaʹda+ geword. 11 En Jojaʹda het die vader van Joʹnatan geword, en Joʹnatan het die vader van Jadʹdua geword.
10 Jeʹsua het die vader van Jojaʹkim geword, en Jojaʹkim het die vader van Eljaʹsib+ geword, en Eljaʹsib het die vader van Jojaʹda+ geword. 11 En Jojaʹda het die vader van Joʹnatan geword, en Joʹnatan het die vader van Jadʹdua geword.