Nehemia 3:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Langs hulle het Usʹsiël, die seun van Harhaʹja, een van die goudsmede, herstelwerk gedoen, en langs hom het Hananʹja, een van die salfmengers,* herstelwerk gedoen, en hulle het plaveiklippe in Jerusalem gelê tot by die Breë Muur.+
8 Langs hulle het Usʹsiël, die seun van Harhaʹja, een van die goudsmede, herstelwerk gedoen, en langs hom het Hananʹja, een van die salfmengers,* herstelwerk gedoen, en hulle het plaveiklippe in Jerusalem gelê tot by die Breë Muur.+