Nehemia 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die hoëpriester Eljaʹsib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan om die Skaappoort+ te bou. Hulle het dit geheilig*+ en die deure ingesit. Hulle het dit tot by die Mea-toring+ en tot by die Hanaʹnel-toring+ geheilig. Johannes 5:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 In Jerusalem is daar by die Skaappoort+ ’n bad wat in Hebreeus Betsaʹta genoem word. Hierdie bad het vyf pilaargange gehad
3 Die hoëpriester Eljaʹsib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan om die Skaappoort+ te bou. Hulle het dit geheilig*+ en die deure ingesit. Hulle het dit tot by die Mea-toring+ en tot by die Hanaʹnel-toring+ geheilig.
2 In Jerusalem is daar by die Skaappoort+ ’n bad wat in Hebreeus Betsaʹta genoem word. Hierdie bad het vyf pilaargange gehad