Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 10:37, 38
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 37 Ons sal ook die eerste* van ons growwe meel,+ ons bydraes, die vrugte van elke soort boom,+ nuwe wyn en olie+ na die priesters bring, na die stoorkamers* van die huis van ons God.+ Ons sal ook die tiende van ons land na die Leviete bring,+ want dit is die Leviete wat die tiendes in al ons landboustede insamel.

      38 En die priester, die seun van Aäron, moet by die Leviete wees wanneer die Leviete die tiende insamel, en die Leviete moet ’n tiende van die tiende na die huis van ons God bring,+ na die kamers* van die pakhuis.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel