Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 “En die priesters sal die reg hê om die volgende van die volk te ontvang: Wanneer iemand ’n offerande bring, of dit nou ’n bul of ’n skaap is, moet hy die skouer, die kakebene en die maag vir die priester gee. 4 Die eerste opbrengs* van julle graan, julle nuwe wyn, julle olie en die eerste wol wat julle van julle kleinvee afskeer, moet julle vir hom gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel