Esra 9:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hulle het van hulle dogters as vrouens vir hulleself en vir hulle seuns geneem.+ Nou het hulle, die heilige nageslag,*+ met die volke van die lande vermeng geraak.+ Die leiers en die amptenare het die voortou geneem in hierdie ontrouheid.”
2 Hulle het van hulle dogters as vrouens vir hulleself en vir hulle seuns geneem.+ Nou het hulle, die heilige nageslag,*+ met die volke van die lande vermeng geraak.+ Die leiers en die amptenare het die voortou geneem in hierdie ontrouheid.”