-
Esra 8:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Toe het ek daar by die rivier Aʹhawa vir die volk gesê dat ons sal vas om onsself voor ons God te verneder, om hom te vra om ons op ons reis te lei en om ons en ons kinders en al ons goed te beskerm.
-