-
Nehemia 13:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe het ek Selemʹja, die priester, Sadok, die kopiis,* en Pedaʹja, van die Leviete, oor die stoorkamers aangestel, en Hanan, die seun van Sakkur, die seun van Mattanʹja, was hulle assistent, want hulle is as betroubare manne beskou. Dit was hulle verantwoordelikheid om die porsies aan hulle broers uit te deel.
-