Ester 8:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Hy het dit in die naam van koning Ahasʹveros neergeskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël en die geskrewe dokumente met* boodskappers op perde gestuur. Hulle het op vinnige posperde gery wat vir koninklike diens gebruik is.
10 Hy het dit in die naam van koning Ahasʹveros neergeskryf en dit met die koning se seëlring+ verseël en die geskrewe dokumente met* boodskappers op perde gestuur. Hulle het op vinnige posperde gery wat vir koninklike diens gebruik is.